Modulekode | BKS 856 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Dit is module van onafhanklike studie wat onder individuele toesighouding voltooi word. Daar word van studente verwag om veld en onderwerp vir navorsing te kies. |
Modulekrediete | 160.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App